Penguin Random House South Africa

Lisinda de Jager

Lisinda de Jager

Lisinda de Jager behaal ’n LLB en LLM aan die Universiteits van Stellebosch. Sy sluit voltyds by SU se Studentesake in 2016 aan, terwyl sy tot einde 2020 nog by die SU Regsfakulteit doseer. Tans is sy voltyds by SU se Sentrum vir Studentelewe en leer. Sy is passievol oor studente en leierskapontwikkeling, is ’n kommunikasiespesialis en ’n mentor in redenaars en leierskapontwikkeling. Sy lei ook kollegas op in die kuns van openbare optrede. Sedert 2008 is sy ’n geakkrediteerde nasionale beoordelaar en deel van die ATKV se Uitvoerende Komitee vir Redenaars en Debatvoering. Sy bied gereeld werkswinkels en motiveringspraatjies by skole en leierskapsimposiums regoor die land aan.

Titles By this Author​

×