Penguin Random House South Africa

Johan Cilliers

Johan Cilliers

Prof. Johan Cilliers het sy teologiese opleiding by Stellenbosch en die Ruprecht Karl Universiteit in Heidelberg, Duitsland ontvang. Hy was predikant by twee gemeentes (in Durban en Stellenbosch) en is ‘n afgetrede professor van Homiletiek en Liturgie by die teologiese fakulteit van die Universiteit Stellenbosch. Hy is die skrywer van verskeie artikels en boeke wat praktiese kwessies oor geloof aanspreek.

Titles By this Author​

×