Penguin Random House South Africa

ISBN: 9780799356847
Published: March 2013
Format: e-Book
RRP 220.00
Categories: Biography & Memoir, LAPA Uitgewers, Local Non-Fiction, Non-Fiction, Afrikaans

Onvertelde stories van Afrikaans

Formats & Editions

Product Image
e-Book

About the Author

Ilse Salzwedel

Ilse Salzwedel

Ilse Salzwedel is ’n bekende vryskutjoernalis van Johannesburg, met jare se ervaring van die Suid-Afrikaanse media. Sy is aanbieder van Skrywers en boeke wat weekliks op RSG uitgesaai word. Sedert 2011 het sy vier boeke gepubliseer: Seerowers, kameelkoppe en chillies vir tee; Bloedsusters; Die onvertelde stories van Afrikaans en Selna Visser: my hel in Dubai.Sy het verskeie toekennings vir haar skryfwerk ontvang.Photograph: Leana Clunies Ross – Rooi Rose

Read More

More titles by this author