Penguin Random House South Africa

ISBN: 9781776353934
Published: November 2021
Imprint: LUCA
Format: Paperback
RRP 280.00
Categories: Local Non-Fiction, Non-Fiction, Philosophy & Religion, Afrikaans

Leef in volkleur

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book

About the Author

Johan Smith

Johan Smith

Johan Smith werk al vir meer as 30 jaar met jongmense, onderwysers ouers en gesinne. Van sy meer as 30 boeke fokus veral op dié groepe. Hy tree landswyd op by kerke en skole. Sy boodskappe, praatjies en reekse fokus op ouerskap en die gesin, dissipelskap, depressie, uitbranding en geestelike groei. Hy het al by vele konferensies opgetree. Johan het ook al tientalle jeugkampe, jeugweke en praatjies vir jongmense by skole en kerke aangebied. Hy bied ook graag motiverings-, inspirasie- en bemagtigingspraatjies aan vir onderwysers by skole, asook geestelike leiers. Johan is getroud met Helena en hulle het 3 kinders. Sy kleinkinders lê hom baie na aan die hart. Johan kan gekontak word by info@vitaamp.co.za.

Read More

More titles by this author