Penguin Random House South Africa

ISBN: 9780637003391
Published: May 2024
Imprint: LUCA
Format: Paperback
RRP 320.00
Categories: Afrikaans, Contemporary Fiction, Fiction, Local Fiction

Daka

Formats & Editions

Product Image
Paperback
Product Image
e-Book

About the Author

Jaco Strydom

Jaco Strydom

Jaco Strydom is 'n deeltydse herder by die NG gemeente in Villieria, Pretoria en leier van die Echo jeug-gemeenskap. Hy is 'n rubriekskrywer, blogger, skrywer en avonturier. Jaco het in Randburg, Johannesburg gematrikuleer en teologie aan die Universiteit van Pretoria studeer. Daarna het hy baie gereis en tyd in Indië, suid-Asië en Afrika deurgebring. Jaco is 'n vrye gees en baie entoesiasties oor sy kajak met menige voltooide solo-vaarte in plekke soos Mosambiek, Tanzania, die Andaman Eilande, Zanzibar en ander eksotiese bestemmings agter sy naam. Jaco skryf gewilde en baanbreker nie-fiksie boeke soos Confessions oor kerkwees, Leef lig en Alle sondaars welkom, en Daka is sy eerste roman.

Read More

More titles by this author