Penguin Random House South Africa

Tertius Janse van Rensburg

Tertius Janse van Rensburg

Tertius Janse van Rensburg is ‘n siviele ingenieur van beroep, ‘n besproeiingsboer en wiskundedosent. Ná sy aftrede begin hy skryf en publiseer sy eerste novelle in 2000 in Huisgenoot en skryf ook daarna ‘n klomp kortverhale. Sy groot deurbraak kom toe hy as die beste debuutskrywer in LAPA se jeugromankompetisie 2019 bekroon word. Hy skryf oor gewone mense wat in gewone situasies beland. Tertius is aktief betrokke by die kerk, Gideons Internasionaal en die ATKV. Hy is gelukkig getroud en hy het drie seuns en sewe kleinkinders.

Titles By this Author​

×