Penguin Random House South Africa

Francois Verster

Francois Verster

Dr. François Verster het vir 17 jaar as staatsargivaris gewerk en het in 2007 by Naspers as maatskappy-argivaris en geskiedskrywer aangesluit. Hy het drie romans en sy memoires gepubliseer, en nie-fiksiewerke insluitend Van Kaspaas tot Kaas, die lewe en werk van T.O. Honiball. Hy is die skrywer van talle artikels oor spotprente en strokieskuns vir beide vakkundige en populêre publikasies. Hy werk ook as vryskut-joernalis en is veral bekend om sy rubriek ‘Geskiedenis vandag’ in die streekskoerant Bolander.

Titles By this Author​

×