Penguin Random House South Africa

André Trantraal

André Trantraal

André Trantraal is ’n skrywer, illustreerder en vertaler. Hy is die skrywer van vele kinderboeke en sy illustrasiewerk word in Amsterdam en Kaapstad uitgestal. André se werk word benoem vir vele pryse, onder andere die UJ-prys en hy werk graag saam met sy broer, die bekroonde skrywer, Nathan Trantraal. André is ’n pionier in die bevordering van geskrewe Kaapse Afrikaans.

Titles By this Author​

×